Instruksies
Sluit aan by ons blog en ontvang gereelde e-pos wanneer ons iets nuuts op die blog laai. Bly so op hoogte van wat in die biblioteek gebeur.Volg die volgende maklike stappe:
- Gaan na die regterkant van ons bladsy en soek vir die "Follow by e-mail" blokkie.
- Vul jou e-posadres in
- Kliek op "Submit"
- Vul die verifikasieblokkie in
- Jy sal nou 'n e-pos van ons af ontvang
- Gaan na jou e-pos
- Kliek op die "link" om jou aansluiting te verifieer